25% af Kry 25% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Monument Park Akkommodasie by Elephant Guest House | LekkeSlaap
+33
+33

Elephant Guest House

Gastehuis
  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 25% af
  • Vanaf R600 R450 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenboklaan 96, Elephant Guesthouse, Monumentpark, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Elephant Guest House is in Monumentpark, 'n gevestigde buurt in die ou deel van Pretoria-Oos, tussen Waterkloofrif, Erasmusrand en die bekende Waterfkloof Gholfbaan. Die gastehuis bied 'n uitsig oor die Fountains Valley Natuurreservaat, die Voortrekkermonument en Nelson Mandela-rylaan.

Verblyf is beskikbaar in 6 en suite-kamers waarvan 2 kamers saam bespreek kan word as 'n basiese selfsorg-eenheid.

Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, mikrogolf en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is 'n kontinentale ontbyt wat elke oggend bedien word en 'n Engelse ontbyt is beskikbaar teen ekstra koste.

Veilige parkeerplek en gratis WiFi is beskikbaar vir alle gaste.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Elephant Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Steenboklaan 96, Elephant Guesthouse, Monumentpark, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Elephant Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R600
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
was R600
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
was R600
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenboklaan 96, Elephant Guesthouse, Monumentpark, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApHKWYAvexeskjGH7SKFV6WFDgpdG0ifiO8wdMeDz2adlLngpWk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R600, nou Vanaf R450  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 96 Steenbok Avenue Elephant Guesthouse 0181 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.802813765777 28.228463946627
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za