Beskrywing
Dié pragtig ontwerpte suite het en suite-badkamer met spa-bad en twee enkelstorte en klimaatbeheer. Daar is 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Dié kamer bied slaapplek vir nog 2 gaste. Die kamers het pragtige uitsigte van die omliggende omgewing en het 'n privaat dek om die oorvloedige voëllewe dop te hou.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Jacuzzi
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
- •Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Sitkamer
- •Kluis
- •Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Minikroeg
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Dvd
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Huisreëls
Kinders tussen die ouderdomme van 0 en 2 bly gratis. Kinders tussen 3 en 12 jaar oud betaal 50% van die deeltarief. Gaste moet asb. bestuur skakel om vooraf te reël indien troeteldiere saamgebring word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
- 45 tot 60 dae voor die inklokdatum: 10%
- 30 tot 44 dae voor die inklokdatum: 25%
- 15 tot 29 dae voor die inklokdatum: 50%
- 0 tot 14 dae voor die inklokdatum: 100%
Beskrywing
Die suite het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n spabad, 'n 2 enkelstorte, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, DStv en 'n kroegie. Die suite het 'n privaat dek.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Minikroeg
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Huisreëls
Kinders tussen die ouderdomme van 0 en 2 bly gratis. Kinders tussen 3 en 12 jaar oud betaal 50% van die deeltarief. Gaste moet asb. bestuur skakel om vooraf te reël indien troeteldiere saamgebring word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
- 45 tot 60 dae voor die inklokdatum: 10%
- 30 tot 44 dae voor die inklokdatum: 25%
- 15 tot 29 dae voor die inklokdatum: 50%
- 0 tot 14 dae voor die inklokdatum: 100%
Beskrywing
Hierdie pragtig ontwerpte suites het en suite-badkamers, met spa-baddens en 2 enkelstorte en klimaatbeheer. Daar is 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word op versoek. Die kamers het pragtige uitsigte en 'n privaat dek.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Telefoon
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Jacuzzi
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Minikroeg
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Dvd
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Huisreëls
Kinders tussen die ouderdomme van 0 en 2 bly gratis. Kinders tussen 3 en 12 jaar oud betaal 50% van die deeltarief. Gaste moet asb. bestuur skakel om vooraf te reël indien troeteldiere saamgebring word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
- 45 tot 60 dae voor die inklokdatum: 10%
- 30 tot 44 dae voor die inklokdatum: 25%
- 15 tot 29 dae voor die inklokdatum: 50%
- 0 tot 14 dae voor die inklokdatum: 100%
Beskrywing
Dié luukse suite het 'n panoramiese uitsig oor die lagoon en die bergreekse. Die suite het 'n koninggrootte-bed, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging, verhittingstelsel, DStv, kroegie, en suite-badkamer, dubbelstort en 'n dubbelwasbak. Elke suite het sy eie privaat dek.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Minikroeg
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Huisreëls
Kinders tussen die ouderdomme van 0 en 2 bly gratis. Kinders tussen 3 en 12 jaar oud betaal 50% van die deeltarief. Gaste moet asb. bestuur skakel om vooraf te reël indien troeteldiere saamgebring word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
- 45 tot 60 dae voor die inklokdatum: 10%
- 30 tot 44 dae voor die inklokdatum: 25%
- 15 tot 29 dae voor die inklokdatum: 50%
- 0 tot 14 dae voor die inklokdatum: 100%
Beskrywing
Dié suite het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Ander geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kroegie, lugversorging en 'n groot sondek in. Die eenheid is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders onder 15 jaar.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
Ekstras
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Dvd
- •Tv
Huisreëls
Kinders tussen die ouderdomme van 0 en 2 bly gratis. Kinders tussen 3 en 12 jaar oud betaal 50% van die deeltarief. Gaste moet asb. bestuur skakel om vooraf te reël indien troeteldiere saamgebring word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
- 45 tot 60 dae voor die inklokdatum: 10%
- 30 tot 44 dae voor die inklokdatum: 25%
- 15 tot 29 dae voor die inklokdatum: 50%
- 0 tot 14 dae voor die inklokdatum: 100%
- Kapasiteit: 18 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Cherry-laan, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom