LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Elephant Point Nyarhi Lodge | LekkeSlaap
+24

Elephant Point Nyarhi Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruger-weg R536, Paul Kruger-hek, Skukuza, 1350, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R9 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Elephant Point Nyarhi Lodge bied selfsorg-verblyf en is op die oewer van die Sabierievier op ’n privaat landgoed in die Krugerwildtuin geleë.

Dié grasdak-lodge is modern versier en beskik oor lugversorging. Daar is 3 en suite-slaapkamers en ’n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Albei slaapkamers het ’n en suite-badkamer.

Die kombuis is volledig toegerus met die nodige toebehore om maaltye mee te kook. Daar is ’n aparte opwasarea en wasarea langs die kombuis. Die leefarea langsaan het ’n etenstafel met sitplek vir 6 en die sitarea het ’n volledige HD-TV en 'n kaggel.

Die leefarea lei na ’n groot onderdakdek wat ’n gasbraai en sonstoele het. Die kuierarea kyk oor die swembad en boma-area met 'n vuurput uit.

Gaste sal verskeie wild vanaf die swembad sien wat die rivier gereeld besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Elephant Point Nyarhi Lodge sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Kruger-weg R536, Paul Kruger-hek, Skukuza, 1350, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R9 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf R9 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruger-weg R536, Paul Kruger-hek, Skukuza, 1350, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlTOZg7JQpfcMWD4riVBdePcxHpLyBxcxsfs2fv7fnNSBtV4AKP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R9 900  per nag (plek vir 6) R536 Kruger Road Paul Kruger Gate 1350 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.967786273825 31.4089212295
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!