Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elephant Rock Villa

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Frank Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 39 resensies vir Elephant Rock Villa
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
5.0/5
Patricia M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia M
Saam met vriende

Refreshing.

Our stay was pleasant though we had challenges with lights, otherwise everything was perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malatji L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malatji L
Saam met vriende

We had an amazing stay.

The warm welcome by the host was amazing, and our stay was very refreshing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tivani H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tivani H

Home away from home.

Our stay was perfect, it felt like we were at home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phumudzo R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Phumudzo R
Saam met vriende

It was perfectly enjoyable.

It was a weekend to remember.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roy G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Roy G
Saam met vriende

Amazing.

Awesome, really had a great time with friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manti R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manti R
Saam met vriende

It's a nice place with fresh air and we enjoyed it.

The place was easy to get to and everything is on point.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S

Bosveld-kuiertjie saam met familie.

Baie mooi en netjiese plekkie in die bos. Ons het dit baie geniet en sal weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeneen M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeneen M
Saam met vriende

Lovely, relaxing getaway.

Photos don't do justice to this lovely, peaceful setting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shirley S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley S
Saam met vriende

The best weekend ever.

The house is beautiful, even the furniture is beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lungi D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lungi D
Saam met vriende

Beautiful property, inside and out.

A very lovely and well-kept home. All to yourself. The host was kind and helpful. You get to spot some wildlife here and there in the backyard. The only thing I'd say needs attention is with regard to safety. The host needs to make the gate electronic so that guests don't have to leave the vehicle to open, close, and lock the gate manually. As mentioned above, there is wildlife roaming freely on the property, and we have seen some at night when we arrived back from the day's activities. Besides that, we had an incredible time and we'll definitely visit again in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmen B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen B
Gesin met klein kinders

Ons gesin van 4 het by Elephant Rock Villa gaan kuier.

Dit is 'n lieflike huis, en is toegerus met alles wat jy kan benodig! Ons beplan reeds ons volgende besoek! André het ons so mooi bygestaan toe daar 'n probleem was met Eskom se lyne - en enige ander navrae wat ons gehad het. Wil sommer nou Hoedspruit toe trek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hilda D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda D
Gesin met klein kinders

Ongelooflike rustige vakansieplek.

Saam met die lieflike plek en ligging, was dit 'n lieflike en waarde vir geld vakansiehuis. Sal enige tyd teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kelebogile L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelebogile L
Saam met vriende

The most perfect villa ever. This was a beautiful stay.

I really don’t have much words, but this was a beautiful villa. The rooms are perfect, the view and the peace are amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lesedi N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesedi N

Amazing.

It's a beautiful house, a beautiful view. Everything was more than we expected. The pictures on the web aren't as nice as when you see them in live.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine M
Gesin met klein kinders

Ons kuier was net wat ons wou hê. Die gekibbel van die rivier snags het ons aan die slaap gesus. Lekker privaat met niemand wat pla nie.

Sal voorstel dat mat en banke in TV area regtig 'n goeie skoonmaak benodig. Dalk 'n paar sonpanele aanskaf vir die loadshedding dae? Wi-Fi werk glad nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reneilwe S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reneilwe S
Saam met vriende

Amazing.

Everything was perfect. Can't complain.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda L

Fantasties, ongelooflik, luukse huis, lus vir weer gaan!

Heerlik gekuier en ontspan. Uitsig op rivier wat in vloed was, ongelooflik mooi! Patio is heerlike kuierplek. Daar is egter 'n paar dingetjies in die huis wat aandag kort: die gaasskuifdeure haak vas en gaan van hul spoortjies af, baie van die down lights kort gloeilampe, kamer naaste aan die kombuis se kragproppe werk nie, moes verlenger gaan koop en krag uit die gang aanlê vir bedliggies. Opwasbakke kort 1 prop. Kan egter sê ons het een dag 'n skoonmaker ingekry en die koelkamer die hele tyd gebruik teen geen ekstra koste nie, baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roxy N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxy N
Saam met vriende

Amasing.

The house is more beautiful than in the pictures. The only problem is they need to change the fridge and have more cutlery, glasses. Basically, the whole kitchen needs an upgrade on appliances, cooking utensils and cutlery. Either than that the house is perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ofaletse S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ofaletse S
Gesin met klein kinders

Peaceful and refreshing.

The place is out of this world if you love nature and quietness. Will definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jackie S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie S
Saam met vriende

We were eight ladies and we enjoyed our stay to the fullest.

The Villa was clean and neat with all the necessary utensils, cutlery, crockery and pottery. Just one suggestion - air conditioners will definitely be great for those cold nights and the hot days. Thank you so much, Andre and Karlien, for making our stay a pleasant and comfortable one.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Baakedi N - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Baakedi N
Saam met vriende

It’s a good place but they need to inform us of things like the river has crocodiles so that we are aware and can keep safe.

The place needs a good clean, they need to check cleaners after cleaning, so far it is a nice place. Cleanliness is important especially now during COVID times. The kitchen was not up to the cleanliness standards as were the bathrooms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Babalwa S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Babalwa S
Saam met vriende

Heaven away from home.

My friends and I absolutely loved the place, from the walk-in fridge, to the en-suite bedroom. It was great waking up to the sound of the river and seeing the monkeys play during our walks. Would have loved to see the crocodiles or have a visit from a leopard and hippo. But overall, I'd buy the place if I could. Mr Khoza was friendly and made us feel at home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chare D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chare D
Saam met vriende

Ongelooflik lekker.

Die rustigheid en die rivier so naby laat 'n mens ontspan. Baie lekker weggesteekte plekkie. Baie naby aan die huis ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daphney M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daphney M

We had an incredible stay.

Service was on point, the owners are very friendly and welcoming. We wouldn't mind to visit the premises again, the place is very spacious. We were overwhelmed by the visit of springbok during supper time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles J
Gesin met klein kinders

Was 'n voorreg om in so 'n 5-ster plek te bly.

Die villa kom kompleet met alles daarin wat jy benodig. Pragtige plek teen rivier met swembad, wilde boksoorte en seekoeie wat daagliks te siene is. Frank is baie vriendelik en hulpvaardig te alle tye. Dit was 'n voorreg on in 'n 5-ster huis te bly saam met vrou en al my kinders en kleinkind. Hondekind het dit ook baie geniet. Sal die plek vir enige iemand aanbeveel. Ons kan nie wag om terug te keer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracey B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey B
Saam met vriende

Clean, peaceful and beautiful. Home away from home.

My friends and I had an excellent time. The home is beautiful and well equipped. Our host and her family were very sweet and made our stay comfortable. Thank you, Karlien. The hippos came and visited and chilled by the river bank. We even had some buck come for breakfast. The crocs would pop by for sundowners, we had the best view ever. I'd only recommend they install aircon because, wow, it gets super hot from 7 am.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anje M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anje M
Saam met vriende

Fantasties!

Ons het die blaaskans by Elephant Rock baie geniet. Die huis was baie netjies, skoon en goed toegerus. Ons het heelwat wild vanuit die kamers en stoep af gesien, insluitend 'n rustige besoek van twee seekoeie die een aand. Baie goeie waarde vir geld. Sal hulle enige tyd aanbeveel, Karlien het ons so welkom laat voel. Ons gaan vir seker weer soontoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Penelope M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Penelope M
Saam met vriende

Beautiful, quiet and worth it.

Beautiful clean house, very beautiful scenery. We loved having the animals walk around us at any moment. So in love with their kitchen. The owners were nice and accommodating. We will surely come back soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Baakedi N - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Baakedi N
Saam met vriende

The place needs to be cleaned.

Beautiful place, but,they must consider putting white linen on the beds.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maretta T - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maretta T
Saam met vriende

Gerief in die natuur.

Lieflike huis, mooiste uitsig op die rivier. Goeie bedlinne met al die geriewe wat mens kan benodig, soos skottelgoedwasser, wasmasjien. Luukse verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca W - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca W
Saam met vriende

Most beautiful house. State of the art technology. Extremely spacious.

Most definitely one of the best holiday homes I have stayed in thus far. The setting was breathtaking. The location is off the grid. The house was stunning. Would recommend this house for anyone. We will definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karina L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karina L
Saam met vriende

Dit was 'n ongelooflike ervaring, ons was so spyt ons moes die volgende dag vertrek.

Ek sal Elephant Rock aanbeveel vir enige 8 persone wat die wonderlikste ervaring van hulle lewe wil hê!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette V
Gesin met tieners

Baie gerieflik verblyf en pragtige plek.

Wow! Sal vir seker weer soontoe gaan. Alles wat jy nodig het. Pragtige uitsig. Pragtige woonhuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dorette V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende, luukse vakansieverblyf.

Die omgewing is rustig. Die huis is fantasties. Baie luuks, uitstekend geleë, lekker kuierplek. Die ideale plek om jou batterye te herlaai! Baie dankie Frank en kie. Ons het baie lekker daar gekuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clinton V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton V
Gesin met klein kinders

Elephant Rock is 'n juweel in die bosveld!

Die warm gasvryheid het ons baie tuis laat voel. Die omgewing en die rustigheid bied werklik 'n wegbreekkans om asem te haal. Jy het als beskikbaar om jou verblyf so gemaklik as moontlik te maak met vriendelike diens wat jou welkom heed. Dankie aan die Elephant Rock span!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvonne S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne S

Ongelooflike verblyf!

Elephant Rock Villa is luukse verblyf op die Olifantsrivier. Ons verblyf hier was ‘n ongelooflike ervaring wat ons beslis sal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzanne V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne V

Heerlik gebly!

Die huis is pragtig met 'n pragtige uitsig. Die huis is baie goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debby R - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debby R
Gesin met tieners

Beautiful show house.

Beautiful house and scenery.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Landi J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Landi J
Gesin met tieners

Dis uiters gerieflik, rustig en naby genoeg aan verskeie besienswaardighede.

Ons sal beslis weer hier wil vakansie hou. Dit was 'n heerlike ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Elephant Rock Eco Estate, Hoedspruit, Mica, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWpMFksKurUg7KDG3FwmJTkxeDPvVCqtwePLCoW0Lty5q6yCo3S?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 8) 39 5 1 5 Elephant Rock Eco Estate Hoedspruit 1380 Limpopo 021 201 8901 15:00-18:00 09:00 -24.194881357061 30.81047375037
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem