Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elephant Springs Apartments

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.6/5

Egmond Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 111

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 1 resensie vir Elephant Springs Apartments
Netheid
4.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Maria V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Maria V

Dit is 'n maklike oornagstop vanaf Gauteng na wildtuin met 'n pragtige swembad. Die eenheid was ruim en modern. Dit is jammer dat daar geen water was die dag van ons aankoms nie, wat sake bemoeilik het. Die personeel het ons ook nie ingelig of botteltjies water verskaf nie. 'n Drom met water vir toelette spoel kon in in badkamers of gang geplaas gewees het.

Ons eenheid was skoon, oorgedoen en modern. Ongelukkig was daar "load shedding" met ons aankoms in die aand wat ontvangs moeiliker gemaak het. Daar was ook 'n waterprobleem en ons het geen water in die krane of toilet gehad nie. Ons groep van 5 kon eers die volgende oggend stort voor vertrek na wildtuin, wat nie ideaal was nie. Daar was geen kennisgewing of inligting in ons kamer dat daar nie water sal wees nie en die dame by ontvangs het ons ook nie ingelig oor probleem nie. Ons kon dus nie koffie of tee maak by aankoms nie. Ek is seker die plek kan baie beter doen as daar beter kommunikasie met gaste is wanneer daar probleme opduik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elephant Springs Apartments se terugvoer

Dankie vir u terugvoer Maria. Ons vra om verskoning vir die ongerief wat die water tekort veroorsaak het en dat die span dit nie met u gedeel het nie. Ons neem kennis van die voorstel en sal dit met die bestuur bespreek.

Elephant Springs Apartments
Vanaf
R2 859
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 859
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 859
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 120 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sutterweg 31, Bela-Bela (Warmbad), 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac4a579a4ead7e7f21c6c8f21976d863e096d2e7263906fd40b81e9750bc001ad8b05ae87784fb9ec72469a7667a7279af21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 859 per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 31 Sutter Road Bela-Bela (Warmbaths) 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.885834801036 28.293377412828
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem