Elianta House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Union Road, Milnerton, Cape town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R2 300 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Elianta House is 'n helder en ruim selfsorghuis in Milnerton, Wes-Kaap. Met maklike toegang tot nabygeleë besienswaardighede en net 'n kort entjie van die strand af, bied dit 'n ideale omgewing vir 'n onvergeetlike verblyf saam met familie en vriende.
Hierdie eiendom bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet in. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en deel 'n badkamer met 'n bad en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die stylvolle kombuis is volledig toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei en breekware, sowel as 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eetarea sluit 'n tafel met 6 sitplekke in, en die knus sitkamer bied gemaklike sitplek. Vir vermaak is 'n TV met toegang tot gratis WiFi ook beskikbaar.
Die leefarea maak oop na 'n privaat patio met 'n buite-eettafel, perfek om oggendkoffie of buitelugmaaltye te geniet. Veilige parkering word voorsien, en die eiendom is gerieflik binne loopafstand van restaurante en 'n winkelsentrum.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 15 Union Road, Milnerton, Cape town, 7441, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Union Road, Milnerton, Cape town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang