Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elim Country House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Elim Country House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Pieter V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met vriende

Absoluut puik, baie ruim en gesellige huis met DSTV en totaal van die "grid" af.

Heerlike groot en ruim akkommodasie met 'n groot tuin en grasperke met 'n pragtige uitsig oor die dam. Baie goeie ligging met maklike toegang tot die dam. Onderdak parkering vir die voertuie. Lekker groot lapa met "fire pit" sowel as 'n onderdak braai. Vriendelike en behulpsame gasvrou, goeie aanwysings en reelings m.b.t. toegang, elektrisiteit en water en ons honde was ook welkom. Goeie gehalte linne en handdoeke was beskikbaar. Baie rustig en stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great getaway!

Beautiful place with a great view. We had an awesome stay. Caught a lot of fish in the dam. The dogs enjoyed the dam and spacious yard. Will highly recommend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 900
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R3 900
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R3 900
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elim Gastehuis, Elim Plaas Deel 1, Oranjeville, 1995, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb94870f538c344af64937dd6500b55a444bf3c06a6542ecb805185c56353e456cb3aab2c413f6491b3d0c7750db8ec2c8bca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag, vir 10 mense 2 5 1 5 Elim Guesthouse Elim Farm Portion 1 1995 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.929062683805 28.209652189882
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem