Elim Gastehuis
Opsomming van Resensie
Elda B - Jan 2021
Gemiddeld
Heerlik en ontspanne
Juanita F - Jan 2021
Gemiddeld
Salige wegbreek in 'n pragtige area.
Nellie S - Jan 2021
Gemiddeld
Netjies en rustig.
Klippies B - Jan 2021
Gemiddeld
Lekker gebly en baie netjies.
Elim Gastehuis's terugvoer
Baie dankie. Ek waardeer dit opreg.
Bobby B - Des 2020
Gemiddeld
Simply efficient start to finish. All issues that arose were dealt with and rectified without further ado.
Noddy S - Des 2020
Gemiddeld
Heerlike oornagplek.
Charvernn V - Aug 2020
Gemiddeld
Kamer was mooi en skoon. Rivier is naby en daar is ook skoon.
Ilona H - Jan 2020
Gemiddeld
Baie vriendelik, skoon en netjies, sal dit definetief aanbeveel.
Beulah G - Des 2019
Gemiddeld
Dit was 'n wonderlike ondervinding.
Winrietha B - Okt 2019
Gemiddeld
Oasis in die woestyn, baie mooi en rustig.
John V - Okt 2019
Gemiddeld
Baie goed toegerus, skoon en netjies.
Dezlinn C - Sep 2019
Gemiddeld
Enjoyed staying there and service was good.
Ansu E - Sep 2019
Gemiddeld
'n Baie spesiale ervaring in stylvolle, rustige verblyf.
Nicola B - Aug 2019
Gemiddeld
Vars en skoon, ruim kamer, gerieflike kombuis en badkamer, heerlike omgewing tussen die wingerde.
Mariska V - Apr 2019
Gemiddeld
Heerlike, skoon verblyf met alles wat mens nodig het!
Desiree S - Jan 2019
Gemiddeld
Heel aangenaam en rustig.
Elim Gastehuis's terugvoer
Baie dankie Desiree. Ek is baie bly jul het dit geniet hier by ons. Gods rykste seën vir jul. Rika
Ian V - Des 2018
Gemiddeld
Perfek
Elim Gastehuis's terugvoer
Baie dankie Ian. Voorspoedige nuwejaar en Gods rykste seën vir julle.
Rob F - Des 2018
Gemiddeld
Hidden gem.
Elim Gastehuis's terugvoer
Thank you Rob.
Hannes R - Okt 2018
Gemiddeld
Baie lekker oorslaap breek gedurende 'n lang reis vanaf Pretoria na die Weskus.
Elim Gastehuis's terugvoer
Baie dankie Hannes. Alle voorspoed en seën vorentoe.
Maritza V - Okt 2018
Gemiddeld
Absoluut waarde vir geld, netjies en rustig.
Elim Gastehuis's terugvoer
Baie dankie. Ek is baie bly dat jul dit hier by ons geniet het.
Jenni V - Aug 2018
Gemiddeld
Dis oulike verblyf, maar bietjie afgeleë.
Elim Gastehuis's terugvoer
Baie dankie Jenni. Jammer dat dit vir jou afgeleë is. Ideaal vir gaste wat na die rustigheid van die natuur soek. Jammer dat die pomp nie optimaal gewerk het toe jul daar was maar nog nooit klagtes daaroor gehad nie. Ek het gevra of daar enige iets is wat kort of jul nodig het maar jy het gesê dat alles reg is. Dankie in elk geval dat jul by ons tuis gegaan het.
Kate E - Aug 2018
Gemiddeld
Beautiful river.
Elim Gastehuis's terugvoer
Thank you very much.
Roelf M - Mei 2018
Gemiddeld
Elim Gatehuis is sekerlik onder die top 10 in die Noord -Kaap.
Kenny D - Apr 2018
Gemiddeld
Uitsonderlik.
Ronel E - Mrt 2018
Gemiddeld
Stunning venue.
Jacoline J - Jan 2018
Gemiddeld
Baie spesiale plekkie, na aan die natuur.
Marius B - Jan 2018
Gemiddeld
Nietjies en goed toegerus.
Gert P - Jan 2018
Gemiddeld
Baie lekker gebly, baie dankie.
Jutta B - Jan 2018
Gemiddeld
Baie netjiese verblyf.
Roel S - Okt 2017
Gemiddeld
'n Klein oase ...
Elim Gastehuis's terugvoer
Baie dankie.
Andries G - Sep 2017
Gemiddeld
Baie ruim en gerieflik.
Anrea C - Aug 2017
Gemiddeld
Dit was baie rustig en lekker.
Elim Gastehuis's terugvoer
Baie dankie. Rika
Marike N - Aug 2017
Gemiddeld
Wonderlikef spot langs die Oranje.
Elim Gastehuis's terugvoer
Baie dankie, ons waardeer die terugvoer. Daar is so baie potensiaal en ons is besig met baie planne. Tydens die somer sal dit defnitief baie meer geriewe en ontspanning teen die rivier bied.
- Kapasiteit: 13 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 516, Friersdale, Keimoes, 8861, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom