Elior Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Elior Gastehuis bied gemaklike selfsorg-akkommodasie in 'n stil woonbuurt in Bloemfontein, die sesde grootste stad in Suid-Afrika, asook die regterlike hoofstad is. Dis geleë langs die N1 tussen Johannesburg en Kaapstad, en die gastehuis is naby die Rosepark Hospitaal.

Akkommodasie bestaan uit 3 selfsorg-eenhede. Elk van die eenhede het sy eie private ingang, en suite-badkamer, en is ten volle toegerus vir selfsorg. Kamergeriewe sluit 'n verwarmer, waaier, strykgeriewe en 'n TV met basiese DStv in. Veilige parkeerplek word voorsien en braaigeriewe is ook beskikbaar vir gaste om te gebruik. WiFi is beskikbaar.

Besienswaardighede in en om Bloemfontein sluit die Bloemfontein Gholfbaan, Bloemfontein Dieretuin, Caledon Natuurreservaat, Franklin Natuurreservaat, Bloemfontein Nasionale Museum, Schoemanpark Gholfbaan en die Soetdoringdam-natuurreservaat in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Elior Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R390 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za