Eliora Gastehuis
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Annelize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Carlos G - Mei 2024
Algehele gradering
Perfect overnight stop.
Mariska C - Mei 2024
Algehele gradering
Ongelooflike lekker.
Aimee V - Mei 2024
Algehele gradering
Rustig, salig en gerieflik.
Kristine D - Mei 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies & word hoogs aanbeveel.
Katrin O - Mei 2024
Algehele gradering
Perfect.
Etienne C - Apr 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Alet B - Des 2023
Algehele gradering
Ongelooflik lekker gebly.
Eliora Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, Alet. Ek waardeer dit.
Hoop om jou gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Annelize
Carla N - Okt 2023
Algehele gradering
Webreeknaweek vir gesin van vier.
Lees meerEliora Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Dit word baie wardeer. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Annelize
Elrien G - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker gekuier en die ontbyt was heerlik.
Greg N - Jun 2023
Algehele gradering
The breakfast was delicious, bedrooms and bathroom spotless, beds warm and comfortable. Thank you, Annelize, for looking after us. Great stay!
Carlos G - Mei 2023
Algehele gradering
Perfect overnight stop.
Stephanie C - Apr 2023
Algehele gradering
Eliora Gastehuis is a delightful gem in Parys. It was an absolutely comfortable stay and we felt incredibly spoilt with a delicious hot breakfast every morning. There was also a spread of other breakfast options to choose from. Annelize was an attentive host and made sure our room was always clean and we were well taken care of.
Cobus V - Okt 2022
Algehele gradering
Vriendelik, netjies, lekker ontbyt, kan aanbeveel. Dankie.
Riana B - Okt 2022
Algehele gradering
Awesome!
Elmarie C - Okt 2022
Algehele gradering
Baie netjies en baie goeie en vriendelik diens.
Eliora Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Dit word baie wardeer. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete, Annelize.
Jolanda V - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Sharlene V - Nov 2021
Algehele gradering
Gasvrye personeel, netjiese kamers, lekkerste ontbyt!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eikelaan 17, Parys, 9585, Vrystaat