Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elizabeth the 7th

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Charlie Malan-straat 7, Aquapark, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Elizabeth the 7th is in die prentjiemooi dorpie Tzaneen en word omring deur lowerryke, groen bome. Die luukse gastehuis bied gerieflike oornagverblyf en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n afgesonderde vakansie.

Die gastehuis bied verblyf aan in 5 pragtige kamers met en suite-badkamers. Die kamers het elk gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Elke kamer het ook 'n haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n sitarea.

Die lowerryke tuin is ideaal vir ontspanning en gaste kan ook die gemeenskaplike swembad en braai-areas benut. Gaste wat die omgewing wil verken, kan staptoere doen, restaurante besoek, of die nabygeleë voetslaanroetes aandurf. Veilige parkeerplek word voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Elizabeth the 7th
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 1

Ligging

  • Charlie Malan-straat 7, Aquapark, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Gaste dink Elizabeth the 7th het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Charlie Malan-straat 7, Aquapark, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2625902800ad5968a73832d46cde5316ac8f77b25f762206e91dc38e79b92d974931e9efd4e06916eb6ca18521f19074cc67?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 7 Charlie Malan Street Aquapark 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.814654434723 30.157489500594
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem