Ella's Cottage
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oranjestraat 21, Marlee Maisonette, Parys, 9585, Vrystaat
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Ella's Cottage is in die hartjie van Parys geleë.
Dié kothuis het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gastetoilet en 'n oopplankombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede kamer het 2 enkelbeddens en derde kamer het 'n dubbel- en enkelbed met 'n en suite-badkamer. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met DStv. Daar is veilige parkeerplek en braaigeriewe.
Ella's Cottage is 500 m vanaf die middedorp met winkels en restaurante, en 1 km vanaf die Parys Gholfbaan. Parys bied verskeie doendinge, soos hengel, vlotvaart, voetslaan, 4x4 en abseil.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Elmarie Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 42
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Oranjestraat 21, Marlee Maisonette, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink Ella's Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Parys Noordelike Vrystaat Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oranjestraat 21, Marlee Maisonette, Parys, 9585, Vrystaat