LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+29
Selfsorg in Steiltes

Ella's Self-catering Unit

4 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 59a Melkweg Road, Steiltes, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Ella's Self-catering Unit is in Mbombela (Nelspruit) geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n paartjie of sakereisiger of as 'n oornagstop.

Dié selfsorgverblyf beskik oor 1 eenheid met slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Dit kan per uitsondering vir 4 volwassenes geskik wees, maar gaste moet ingedagte hou dat die een bed 'n slaapbank is. Die ateljeewoonstel het 1 koninggrootte-bed wat omskep kan word in 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n slaapbank vir 2 ekstra gaste. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die eenheid het 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Daar is 'n TV met DStv en gaste het toegang tot gratis WiFi gedurende hul verblyf.

Gaste is naby verskeie winkels, restaurante en ander geriewe.


Kamer-opset

Slaapkamer

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Melanie K
Gesin met klein kinders
5.0
Netjies. Rustige blyplek en netjies.
Aug 2026
Karin D
Gesin met klein kinders
5.0
Perfect. It was wonderful, everything was perfect!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2026
Lourens D
Besigheidsreis
5.0
Tuis. Baie lekker gebly! Vriendelike en dierbare mense.
Jul 2026
Andre V
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvry en vriendelik ontvang. Mooi skoon plek met privaatheid. Sal definitief aan. Baie gasvry en vriendelik ontvang. So mooi en silwerskoon plekkie. ...
Sien meer
Jul 2026
Hugo V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly en geslaap. Baie netjiese en praktiese verblyf. Gasvrou en eggenoot baie behulpsaam en vriendelik. Sal beslis aanbeveel en sal weer ...
Sien meer
Jul 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 59a Melkweg Road, Steiltes, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Ella's Self-catering Unit het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Bespreek

59a Melkweg Road, Steiltes, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANqK04kNv0tz7fgGYnBN2yRD2t8AGGRgbTlq31oCuqLqousbBWM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense 77 5 1 5 59a Melkweg Road Steiltes 1200 Mpumalanga 021 201 8901 11:00-19:00 09:00 -25.49936 31.006716

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang