4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 160 Ellefsen Road, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Ellefsen Golf Suite 103 is 'n lieflike selfsorgwoonstel op die Ellefsen Gholflandgoed in Langebaan en is ideaal vir 'n kuswegbreek wat stapafstand vanaf die klubhuis en gemeenskaplike swembad is.
Die woonstel is op die grondverdieping en bied slaapplek aan 4 gaste. Daar is 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.
DIe leefarea het 'n oopplan-uitleg en 'n kombuis wat volledig met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, 'n wasmasjien en tuimeldroër toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met volledige DStv-kanale. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die skuifdeure lei na 'n stoep met 'n tafel en stoele, asook 'n ingeboude braai. Veilige parkeerplek is op die landgoed beskikbaar. Verder het gaste toegang tot die gemeenskaplike swembad en 'n kinderspeelarea.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 66
Resensies 350
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 160 Ellefsen Road, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Ellefsen Golf Suite 103 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
160 Ellefsen Road, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang