4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 160 Ellefsen Road, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Ellefsen Golf Suite 106, Langebaan is 'n lieflike selfsorgwoonstel op die Ellefsen-gholflandgoed in Langebaan en is ideaal vir 'n kuswegbreek, aangesien dit stapafstand van die klubhuis en gemeenskaplike swembad is.
Dié woonstel is op die eerste verdieping en bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik die tweede badkamer met 'n bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n etenstafel met 4 stoele toegerus is. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeure bied toegang tot 'n balkon met 'n tafel en stoele, asook 'n ingeboude braai. Gaste kry veilige parkeerplek, asook toegang tot die gemeenskaplike swembad en kinderspeelarea.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 66
Resensies 350
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 160 Ellefsen Road, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Ellefsen Golf Suite 106, Langebaan het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
160 Ellefsen Road, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang