+30
Selfsorg in Langebaan

Ellefsen Golf Suite 137

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

33% AF!
Spesiale Aanbod
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 7 Aug 2025 tot 12 Des 2025.
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 160 Ellefsen Road, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Ellefsen Golf Suite 137 is 'n lieflike selfsorgwoonstel op die Ellefsen-gholflandgoed in Langebaan en is ideaal vir 'n kuswegbreek, aangesien dit stapafstand van die klubhuis en gemeenskaplike swembad is.

Dié woonstel op die eerste verdieping bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik die tweede badkamer met 'n bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n etenstafel met 4 stoele toegerus is. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die skuifdeure bied toegang tot 'n balkon met 'n tafel en stoele, asook 'n ingeboude braai. Gaste kry veilige parkeerplek, asook toegang tot die gemeenskaplike swembad en kinderspeelarea.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 66

Resensies 350

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 160 Ellefsen Road, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ellefsen Golf Suite 137 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Spesiale Aanbod – 33% AF!

Vanaf R2 429
R 2 429 R 1 620
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 429
R 2 429 R 1 620
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 429
R 2 429 R 1 620
per nag (plek vir 4)
Bespreek

160 Ellefsen Road, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA555c12dcf7a9331099deb27acd474bfcd1bd1ce48f9c9e278e22b3da1ef623356e72b39b76b04afbef2b868239771eba9b1b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 429 nouVanaf R1 619 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 160 Ellefsen Road Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.07617167193 18.04812393691
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang