Ellipse Waterfall 31002
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Karkloof-singel, Ellipse Waterfall 31002, Midrand, 1682, Wes-Kaap
- Vanaf R880 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ellipse Waterfall is ’n ikoniese, hoë en luukse woonstelgebou in die middel van Waterfall City se sakekern. Ellipse Waterfall 31002 is ’n sjiek selfsorgwoonstel met vensters van vanaf die vloer tot die plafon strek en ’n ongeëwenaarde uitsig oor die Gautengse horison bied.
Die ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor ’n oopplan-uitleg. Daar is ’n dubbelbed en ’n badkamer met ’n stort, wasbak en ’n toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die woonstel het ook ’n kombuis wat met ’n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook ’n sitarea met ’n gemaklike rusbank en ’n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die sitarea lei na ’n balkon met ’n lieflike uitsig oor die omliggende area. Gaste het ook toegang tot die gebou se gemeenskaplike swembad en restaurant op die perseel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 651
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Karkloof-singel, Ellipse Waterfall 31002, Midrand, 1682, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Vorna Valley Midrand Johannesburg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Karkloof-singel, Ellipse Waterfall 31002, Midrand, 1682, Wes-Kaap