- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - 17 Ixia Street, Darling, 7345, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Elly's Place bied gerieflike verblyf met 'n tikkie Nederlands in die plattelandse dorpie, Darling. Dié bekoorlike dorpie is tussen wingerde en goue koringvelde geleë.
Ons bied 'n dubbelkamer met 'n koningingrootte-bed met 'n privaat ingang wat lei na 'n pragtige tuin en swembad. Die kamer het 'n volledige en suite-badkamer en 'n patio met braaigeriewe. Franse deure lei na die braaistoep en 'n tuin met 'n swembad. Koffie- en teemaakgeriewe is beskikbaar in die kamer en daar is 'n yskas op die stoep. Lugversorging en 'n paneelverwarmer is beskikbaar.
Darling is tradisioneel bekend vir sy pragtige wildeblomme, maar het baie meer om vir besoekers te bied. Dit is die perfekte naweek-wegbreekbestemming. Gaan kyk na 'n vertoning by Evita se Perron, spandeer 'n dag langs die strand in Yzerfontein of verken wat dié lekker dorp het om te bied. Darling is 75 km van Kaapstad af en op die Weskuspad. Dit is 25 km van Yzerfontein se strand af.
Darling is een van daardie dorpies waar jy kan sit en verwag om 'n perdekar deur die straat te sien ry. Die lieflike, gerestoureerde Victoriaanse huise en eeu-oue bome maak die dorp selfs meer bekoorlik.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Dié eenheid het 'n privaat ingang met 'n klein voorportaal, 'n dubbelkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die kamer het ingeboude kaste, koffie- en teemaakgeriewe, lugversorging, 'n paneelverwarmer, en Franse deure wat na 'n bedekte veranda met 'n ingeboude braai lei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Maaltye
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n privaat ingang, 2 beddens en 'n volledige en suite-badkamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die tuinkothuis is in die tuin langs die swembad geleë. Dit het 'n privaat ingang, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Elly Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 48
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet