Elma's Self-catering

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Elma's Self-catering is 'n lieflike gastehuis wat selfsorgverblyf in Kenhardt in die Noord-Kaap bied. Dié dorpie is sowat 120 km vanaf Upington.

Verblyf word gebied in 5 dubbel-eenhede en 1 tripel-eenheid. Elke eenheid het 'n badkamer, kombuisgeriewe, 'n leefarea en 'n TV met sekere DStv-kanale. Sommige eenhede het lugversorging.

Braaigeriewe is beskikbaar en daar is ook veilige parkeerplek op die perseel. Besoek Elma's Self-catering Kenhardt gerus en kom geniet die vars lug en sterrehemel.

Doendinge op die perseel sluit voëlkyk, fietsry, wildritte en bergfietsry in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Elma's Self-catering gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R200 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za