LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Elsje's Country Inn | LekkeSlaap
+72

Elsje's Country Inn

9 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 9 resensies vir Elsje's Country Inn
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.9/5
Janine P - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine P
Gesin met klein kinders

Pleasant, comfortable and quiet.

Wonderful breakfast prepared by Princess and enjoyed by the whole family. Would have liked to have stayed for a few more days!

Abraham V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Abraham V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker dankie.

Baie lekker gekuier. Sal weer daar tuisgaan.

Marius T - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Die geriewe is van hoë standard. Die personeel gaan uit hulle pad om jou gelukkig te laat voel.

Elsje's Country Inn's terugvoer

Dit was 'n plesier om julle hier te ontvang. Baie dankie vir die mooi woorde!

Elsje's Country Inn
Daan B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daan B
Enkelreisiger

Ansie was very helpful.

The place is nice and clean. Real value for money.

Elsje's Country Inn's terugvoer

Thank you very much. We hope to see you again soon!

Elsje's Country Inn
Arie D - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arie D
Enkelreisiger

Baie vriendelike ontvangs.

Sal definitief aanbeveel vir my kollegas.

Elsje's Country Inn's terugvoer

Fantastiese nuus. Baie dankie, Arie.

Elsje's Country Inn
Vanessa R - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Vanessa R
Saam met eggenoot / lewensmaat

It's more like a hostel and lunch is expensive.

Wi-Fi didn't work, bathroom poorly designed. Noise levels with students there not great.

Elsje's Country Inn's terugvoer

Dear Vanessa,
We are extremely disappointed that you did not enjoy your stay with us. Unfortunately, the room you chose is a low budget room, which does not include features like the internet in the room like our more expensive rooms. To enjoy our free Wi-Fi you would have to sit in the allocated area. If our guests are not 100% comfortable we always offer to move or upgrade them, provided we are not fully booked and of course that we are aware of their discomfort.

Elsje's Country Inn
Lizahn H - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizahn H
Gesin met klein kinders

Baie vriendelik.

Baie vriendelik. Het baie lekker gebly.

Elsje's Country Inn's terugvoer

Baie dankie Lizahn, Andrew en stunning Emma. Dit was lekker gewees om julle hier te hê.

Elsje's Country Inn
Vickus T - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vickus T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Dit was baie lekker om by Elsje's Country Inn te oornag. Die diens was baie goed en die kamer was baie netjies en skoon. Ons was die volgende oggend in die kamer bedien met 'n ongelooflike lekker ontbyt. Ek sal hulle enige tyd vir iemand aanbeveel. Was 'n heerlike ondervinding gewees om by hulle te gebly het.

Elsje's Country Inn's terugvoer

Baie baie dankie vir die mooi terugvoering! Ons waardeer dit verskriklik baie!

Elsje's Country Inn
Annelize P - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize P
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Baie vriendelik en behulpsaam.

Elsje's Country Inn's terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoering. Baie geseënde Kersfees vir julle. Hoop ons sien julle gou weer.

Elsje's Country Inn
was R940
Vanaf R752
per nag (vir 2 persone)
was R940
Vanaf R752
per nag (vir 2 persone)
was R940
Vanaf R752
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweedelaan 228, Bredell, Kempton Park, 1623, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA3ODliNDRmLTI2ZTMtNGNiMy1hMzcwLTdlNzg0NzNlYThkMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R940, nou Vanaf R752  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 228 2nd Avenue Bredell 1623 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.088516392662 28.305353119049
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!