Elson Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Elson Lodge bied gerieflike, sakpasverblyf in 'n noordelike voorstad van Johannesburg, Alberton, wat oorkant die pad van Alberton City-winkelsentrum is.

Verblyf word in 16 gastekamers gebied wat elk ’n en suite-badkamer met ’n stort, ’n TV met sekere DStv-kanale, insluitend SuperSport het. Een van die kamers het 'n kombuisie. Die gastehuis bied gratis WiFi, strykgeriewe, haardroërs, persoonlike kluise, braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Die ligging bied toegang tot restaurante, Mall at Newmarket, die M58-snelweg, Germiston en Clinton Kliniek.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Elson Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R450 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]