Lynnwood Glen Akkommodasie by Elverams | LekkeSlaap
+31
+31

Elverams

  • Vanaf R710 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elveramstraat 61, Lynnwood Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Ons is sentraal geleë binne Lynnwood Glen Sekuriteits Landgoed en naby Menlyn, Menlyn Maine, Sun Arena, Varsity College, St Albans College, Atterbury Teater, Universiteit van Pretoria, Loftus-stadion, Faerie Glen Hospitaal, CSIR en Wilgers Hospitaal, om maar 'n paar te noem.

Ons twee selfsorg-eenhede is in 'n welige, gevestigde voorstad geleë. Elke eenheid bestaan uit 'n ruim slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dit het ook 'n ten volle toegeruste oopplan-kombuisie. Gehaltelinne word voorsien, en daar is TV's met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Albei eenhede is op die onderste verdieping wat toegang daartoe vergemaklik. 'n Privaat tuintjie met braaigeriewe en onderdakparkeerplek is tot gaste se beskikking.

Strubendam en Faerie Glen-natuurreservaat is stapafstand van ons af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir Elverams
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Elveramstraat 61, Lynnwood Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Elverams het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R710
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R710
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R710
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elveramstraat 61, Lynnwood Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDllNWJlZjU3LTM0NjctNDAwYi1iYWZkLTJmZTg3ZDNkZDcyZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R710  per nag (vir 2 persone) 21 5 1 5 61 Elveram Street Lynnwood Glen 0081 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -25.773296076935 28.276897728836
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za