LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Emahlathini Guest Farm | LekkeSlaap
+34

Emahlathini Guest Farm

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir Emahlathini Guest Farm
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Hennie E - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig en interessant.

The hosts Elsie and Pieter are very helpful and friendly. A stayover to remember and the surrounding is beautiful with interesting history. Absolutely highly recommended.

Christine L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine L
Saam met eggenoot / lewensmaat

You have to try this one.

Fantastic place for a stay over. The hosts were incredible, accommodating and very very friendly. There are animals to see and although they had load shedding on our stay, the food (which was delicious and very generous portions) was delivered to our door step on time and hot. I would most definitely recommend this guest farm for a stay over or visit.

Liesl K - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl K
Gesin met klein kinders

Wonderfully peaceful. Getting back to nature.

We stayed over on our way to St Lucia and it was a wonderful experience. The monkeys crawl right onto ones heart. Everything was neat and clean and Elsie goes beyond the expected to make sure all ones needs and wants are met.

Jeanine M - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine M
Gesin met klein kinders

Rustig.

Die plaasatmosfeer het ons sommer gou in 'n vakansiestemming geplaas. Die kinders het al die diere vreeslik geniet.

Chevon C - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chevon C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitief die moeite werd!

Elsie en Pieter het ons regtig behandel asof ons familie was. Die braai was baie lekker, die kamer was daagliks skoongemaak - ten spyte van die feit dat ons elke oggend laat geslaap het en die uitsig is asemrowend. Elsie en Pieter se liefde vir diere is ooglopend en ons het die tyd wat Elsie afgestaan het om ons meer van die apies wat sy red en versorg te vertel, baie waardeer. As gevolg van die baie reën die afgelope tyd het die grondpad na Emahlathini baie slaggate, maar as jy geduldig is en jou tyd vat kan jy dit definitief maak. 'n Ander gas het dit met 'n klein Kia Picanto reggekry! Kan regtig aan niks negatief dink nie!

Agnes V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Agnes V
Gesin met tieners

Tranquil guest farmhouse with many farm animals and last but not least an extremely hospitable family.

Enjoyed the excellent braai and homemade boerewors! Good wine too. Beautiful scenery. Quiet location. Many animals and very friendly! We had a wonderful stay. Thank you Elsie for making our stay exceptional.

Agnes V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Agnes V
Gesin met tieners

Lovely tranquil guest farm. Excellent South African hospitality.

Bordering the mountains of Swaziland. Lovely tranquil guest farm house. Lots of friendly animals as geese, dogs, monkeys, emu , turkey , goats and much more. Excellent food. Braai recommended with homemade boerewors!! Elsie is an excellent and welcoming host!

Jeanine M - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine M
Gesin met klein kinders

Warm ontvangs.

Ons het by Emahlathini oor geslaap op pad Krugerwildtuin toe vanaf Richardsbaai. Elsie het ons baie vriendelik ontvang en dadelik tuis laat voel. Is spyt ons kon nie langer vertoef nie. Die kinders het die honde en apies vreeslik geniet. Alhoewel Piet Retief heelwat kouer is as waaraan ons gewoond is, het ons heerlik warm geslaap onder die vere-duvets en was ons uitgerus om ons reis die volgende oggend aan te pak.

Jan N - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Wonderlike tydjie op 'n wonderlike plekkie van ons God se skepping.

Uitstekende waarde vir geld by wonderlike, toegewyde mense.

Mareika N - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareika N
Gesin met klein kinders

Dit is pragtig!

Ons het so tuis daar gevoel en is op die hande gedra. Baie dankie!

Attie R - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie R

Die stil en rustige atmosfeer, gekombineer met die vriendelikheid daar, was wonderlik!

Ons het heerlik gebly, is regtig met ope arms verwelkom, en kon sommer dadelik vriende maak. 'n Pragtige plek, voorwaar een wat ek weer sal gebruik.

Nicolaas S - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolaas S
Gesin met tieners

'n Ontspanne atmosfeer in 'n mooi omgewing.

Die gasheerpaar van Emahlatini is opreg gasvry en doen moeite vir hulle gaste. Die huisvesting is skoon en netjies. Dit is 'n goeie hoofkwartier van waaraf Swaziland en die streke om Piet Retief besoek kan word.

Karin F - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karin F
Besigheidsreis

Wonderlike gasvryheid. Elsie is 'n uitstekende gasvrou!

Ons het vir besigheid by Emahlathini oorgeslaap, maar sal definitief teruggaan en die area en Swaziland verder verken. Ons het tuis gevoel en selfs die troeteldiere laat jou welkom voel!

Andre V - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, baie rustig en lekker omgewing!

Ons sal enigeen aanbeveel! Ons het Elsie geniet! Dankie vir die heerlike ontbyt en gasvryheid!

Henk V - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nuwe vriende! Perfek om Swaziland van te verken.

Die wonderlike kamers en mooi omgewing word ondersteun deur vriendelike personeel. Niks was te veel moeite nie en ons moes weer stop vir 'n koppie koffie oppad terug van Swaziland ... vir twee ure! Lekker, lekker kuiermense met 'n hart van goud. Die kamers is ruim en gemaklik, BAIE goed uitgelê en het als wat ons kon nodig kry. Toe ons stop, brand ons eie braaivleisvuur reeds en Piet en Elsie se seuns offer om ons tasse in te dra ... diens? Néé, net lekker, lekker kuiermense. Ons sien uit na ons volgende besoek oor 'n paar maande wanneer ek vriende van die Midde Ooste saambring om te kuier soos net Piet en Elsie kan. Dankie vir al die ekstra reëlings vir die res van ons tyd in Suid-Afrika!

Yolande C - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande C
Gesin met tieners

Mense is baie gasvry en gaan uit hulle pad om gaste gemaklik en gerus te laat voel.

Ons het baie lekker gekuier en wil sommer gou weer teruggaan. Dit was 'n belewenis om daar te kuier. Die mense is baie gasvry.

Mapule M - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mapule M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing!

The perfect place to be away from city life.

Estelle M - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Estelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam!

Dit is 'n pragtige plek.

was R800
Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
was R800
Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
was R800
Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Houdkop k19, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVhYzgzOWI2LWI3ZTItNDUyYi04MTE5LTE0MmU4OWNhYjhiZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R800, nou Vanaf R680  per nag (vir 2 persone) 18 5 1 5 Houdkop k19 Piet Retief 2380 Mpumalanga 086 999 0018 11:00-00:00 10:00 -26.872545031843 30.921052694321
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!