Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Emampingeni Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61, Port Edward, 4800, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R1 330 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Emampingeni Lodge bied gerieflike oornagverblyf sowat 9 km vanaf Port Edward en 51 km vanaf Bizana. Dit is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n rustige wegbreek buite die stadsgewoel.

Die lodge bied verblyf in 22 kamers en sluit 18 kamers vir 2 gaste, 1 enkelkamer en 3 gesinskamers in. Die beddens in die kamers wissel tussen enkel-, dubbel- en stapelbeddens, afhangend van die gas se voorkeur. Elke gastekamer het 'n privaat badkamer met 'n stort of 'n bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die meerderheid van hierdie gastekamers is met verhit-en-eetgeriewe toegerus, soos mikrogolfoonde, yskaste, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe. Die kamers wat nie met hierdie geriewe toegerus is nie, het net koffie- en teemaakgeriewe. Alle kamers het gratis WiFi en sekere kamers het TV's met sekere DStv-kanale.

Dié lodge bied ook veilige parkeerplek op die perseel en 'n sonnige stoep waar gaste ontbyt kan geniet. Die lodge is 47 km vanaf Shelly Beach en nabygeleë besienswaardighede sluit Umtamvuna Natuurreservaat, Wild Waves Water Park, Wild Coast Water World, Trafalgar Marine Reserve, Mpenjati Natuurreservaat, restaurante en markte in.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Skuifie-projektor
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • R61, Port Edward, 4800, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 330
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 330
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61, Port Edward, 4800, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8c19ccc8c2ec6dfbeb4c94921bf75cd3398045c835eaf81b0f8eac9f91ea489471b893867f6bf64679c4d58f1b4d109469b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 330 per nag, vir 2 mense R61 Mngungundlovu 4800 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -31.063921649917 30.14749332444
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem