Margate Akkommodasie by Emerald Cove | LekkeSlaap
+20
+20

Emerald Cove

4 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 979, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Emerald Cove is 'n klein vakansiekompleks tussen die inheemse bome wat grens aan St Michaels Beach. Hierdie omgewing is gesinsvriendelik en is ideaal vir 'n strandvakansie en besoekers wat die Suidkus wil verken.

Die grasdak-chalets is smaakvol gemeubileer met 1 of 2 slaapkamers, 'n sitkamer, kombuis en stoep. Elke chalet is volledig toegerus vir selfsorg. Stap by die voorste hek uit, onder die melkhoutbome deur na die gewilde St Michaels Beach, wat lê teen 'n veilige, beskutte baai tussen 'n getypoel en 'n kalm strandmeer.

Braai lekker langs ons privaat swembad of stap langs die duine en besigtig die volop voëllewe. Ons is stapafstand van die restaurante en die winkelsentrum af. Daar is 'n WiFi-kuberkol. Ons is deur die AA Kwaliteit Gewaarborg - en toegeskryf as Hoogs Aanbeveel. In 2012 is ons bekroon met 'n AA Akkommodasie-toekenning.

Sentraal geleë in Shelly Beach, Emerald Cove. Dit is ideaal vir besoekers wat die volgende besienswaardighede wil besoek: Oribi George, koffieplaas, krokodilparke, vuurtorings, walvis- en dolfynkyk, diepseehengel. Die Suidkus het ook 8 gholfbane en 4 Blouvlagstrande.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Emerald Cove
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Marinerylaan 979, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Emerald Cove het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 979, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI4MjVhZjA1LTZmYTgtNDkyMy1iZTM2LTRkY2FjYzFmNDI3Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 979 Marine Drive Shelly Beach 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.817945163085 30.404534339905
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za