+57
Selfsorg in Margate

Emerald Cove

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Elizabeth V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Uitstekend. Verblyf was netjies en ligging ideaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Byron M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Emerald Cove is beautiful! Mandy was an amazing host, and the unit was spotless. The view is absolutely amazing, and hearing the ocean from the lounge was just soothing to the soul. Definitely visiting with our mums next time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Emerald Cove
Thank you for your lovely review, we are so happy you enjoyed your stay.

Bennice H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rustige naweek met die uitsig op see en loopafstand van die strand. Ons het baie lekker gebly. Vriendelike ontvangs en geriewe en eenheid was baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Emerald Cove
Thank you for your kind review.

Andrew W
Kort verblyf
4.8
Feb 2026

I arrived not sure what to expect and left feeling like family. I was really impressed by the friendly staff and overall cleanliness of the facility. The resort was well organised and the manager was very helpful. The chalets were well maintained and perfectly equipped with everything you could possibly need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Judy
Emerald Cove
Thank you for your kind review.

Shawn W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Awesome. Everything was great, barring the sleeper couch, which was super uncomfortable; otherwise, it was good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Emerald Cove
Thank you for your nice review and pointing out the sleeper couch comfort, which we will look into.

Judy C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Heerlik rustig. Ons het baie lekker gebly, by die see. Die wooneenheid was uiters netjies, skoon en goed toegerus. Sal graag weer daar gaan vakansie hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie P
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2025

Rustige vakansie. Netjies en ruim. WiFi en air-conditioning was 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Hanri V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2025

Emerald Cove bied 'n rustige en veilige omgewing met alles wat jy nodig het. Emerald Cove bied 'n rustige en veilige omgewing met alles wat jy nodig het vir jou vakansie. Ons gesin het baie lekker gebly en kon maklik van die blyplek die omgewing verken.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Judy
Emerald Cove
Thank you for taking the time to give us a nice review.

Gerhard K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie dankie vir die vriendelike diens en besorgdheid oor ons. Ons het vreeslik lekker gebly, so lekker naby die strand! Was rustig en stil, kon heerlik ontspan. Net wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthina M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Pleasurable and peaceful. My stay was good and I received the best service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Emerald Cove
Thank you for your nice review, Marthina Meyer. It's always a pleasure to have you stay here.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Judy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

979 Marine Drive, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 33 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58683a804630685b961ccb7e0a93c864f230b98a6b5cac9edc10580d1baf8135af312802460aadb7750acd094a6fde3c61e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 979 Marine Drive Shelly Beach 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.817648013742 30.404761091341
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang