LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Emhosheni River Lodge | LekkeSlaap
+25

Emhosheni River Lodge

Lodge
Blits-aanbod 40% af

Kry 40% af vir verblyf voor 30 November 2021

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parson 98, 155KT, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R5 500 R3 300 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Emhosheni River Lodge is op die noordelike oewer van die Olifantsrivier in die Balule Natuurreservaat geleë en bied rustige verblyf binne 50 km vanaf Hoedspruit. Hierdie eiendom is in die Groter Krugerwildtuin en beskik oor 'n buite-swembad en gratis WiFi in die openbare areas.

Elke Afrika Rondawel by Emhosheni River Lodge is op 'n tradisionele wyse gebou met 'n privaat dek of stoep wat 'n uitsig oor die Olifantsrivier het. Elke rondawel het 'n en suite-badkamer met 'n stort en daar is ook lugversorging, 'n kluis en 'n haardroër in elke rondawel. Van die eenhede het 'n bad en 'n ekstra buitestort. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan 'n kontinentale ontbyt, middagete en 'n driegang-aandete op die terras of onder die onderdakstoep geniet wat by die tariewe ingesluit word. Spyskaarte vir spesiale diëte kan op versoek gereël word.

Die aangrypende natuurlewe kan vanaf die lodge bewonder word en gaste kan met 'n safari-rit moontlik die Groot 5 en ander diere raaksien.

Vir elke aand wat by Emhosheni bespreek word, maak die instansie 'n donasie vir renosterstropery.

Emhosheni River Lodge is 55 km vanaf die Phalaborwa-hek se ingang na die Krugerwildtuin, en die Blyderivier-canyon-natuurreservaat is 90 km ver. Hoedspruit Eastgate Lughawe is 58 km vanaf die lodge.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Ligging

  • Parson 98, 155KT, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R5 500
Vanaf R3 300
per nag (vir 2 persone)
was R5 500
Vanaf R3 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parson 98, 155KT, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83ced9f0ca24f273d63a39314c80f4d2ef09c92eedf4b2dadc0f395b4e17f632c119ffd11ff9245fb5432536dc5b6e75b56c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 500, nou Vanaf R3 300  per nag (vir 2 persone) 98 Parson 155KT 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -24.163356474917 30.934903621674
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!