Emil

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gertien V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Aanbeveel. Sal aanbeveel, sien sterre. Ek sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke S
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Ligging was perfek. Ideal vir oornag op pad huistoe. Ons was baie vriendelik en welkom geheet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Selka B
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Fantasties, gerieflik, mooi. Die akkommodasie is uitstekend. Sal beslis weer van hulle gebruikmaak en aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Peaceful, tranquil, safe, sufficient. So comfortable, peaceful, welcoming and friendly. The walk to the beach is so close, safe, clean. The whole stay was very pleasant; I will stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rh V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Baie lekker eenheid en sal gereeld gebruik maak in die toekoms. Was vir 'n troue in Jbay. Emil was baie behulpsaam met ons aankoms. Die eenheid was baie netjies en skoon, met alles wat jy nodig het. Ligging was ook perfek en naby die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petronella Fredrika F
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Die gasheer was baie vriendelik en vreeslik behulpsaam. Lekker geslaap en lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Justin E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Happy with this choice of accommodation. Happy to find this accommodation, will return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmar C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Amazing. Was great vibe, lekker plekkie, gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendri R
1 nag
5.0
Jun 2025

Gerieflik met die strand naby. Baie goed. Vinnig gereël vir een nag se verblyf. Tevrede en sal maklik weer daar oorslaap. Oom Lieb is 'n wonderlike gasheer, baie behulpsaam en vriendelik. Jou voertuig kan veilig binne slaap. Die strand is ook net 'n kort ent weg (loopafstand).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Te vinnig. Sou graag langer wou gebly het. Baie lekker gebly, ja.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lieb Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 740
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 740
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 740
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 80 Kabeljauws Road, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb29b85b37fe159e7f5961f2fdb174607f59e5b9289936ce292e219bc68be147077eeccfee79e79994f2590c1300f40e3aabd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R740 per nag, vir 4 mense 74 5 1 5 80 Kabeljauws Road Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.010181705668 24.929453547746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang