4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 80 Kabeljauws Road, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Emil is in Jeffreysbaai en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede geleë
Hierdie woonstel op die tweede verdieping beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n stapelbed in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.
Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n eetarea met sitplek waar gaste saam etes kan geniet. Daar is gratis WiFi.
Die sitarea lei na 'n balkon met 'n Weber-braai.
Daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lieb Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 74
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 80 Kabeljauws Road, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Emil het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
80 Kabeljauws Road, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang