Emmanuel Self-catering Cottage
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R511, Erf 23 Erfdeel 16 van Wachteenbietjiesdraai, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Emmanuel Self-catering Cottage is op 'n sonderlinge kleinhoewe sowat 14 km vanaf Thabazimbi geleë. Die kothuis is in 'n rustige omgewing met 'n lieflike uitsig op die Ysterberge.
Die kothuis het 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, ketel en mikrogolf. Die kothuis het braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Besienswaardighede in die area sluit Thabazimbi Gholfklub, Marakele Nasionale Park, 4x4-roetes, verskeie natuurreservate, bergfietsroetes en voetslaanpaaie in.
Slaapplek
’n Bespreking by Emmanuel Self-catering Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Lizelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Jaar gelys 4
Ligging
- R511, Erf 23 Erfdeel 16 van Wachteenbietjiesdraai, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Gaste dink Emmanuel Self-catering Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Thabazimbi Waterberg Limpopo
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R511, Erf 23 Erfdeel 16 van Wachteenbietjiesdraai, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom