10 gaste
5 slaapkamers
6 beds
3 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - 6 Lynx Road, Southern Cross, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Emma's Beach Cottage is 'n strandhuis in Groot-Brakrivier. Dit bied vakansieverblyf aan 'n gesin of groep vriende en is ideaal vir gaste wat wil ontspan en see-uitsigte wil geniet.
Dié huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n dubbelbed, ingeboude kaste en 'n tafel met stoele. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n stapelbed vir kinders en het 'n en suite-badkamer wat deel met gaste in die vyfde slaapkamer met 'n dubbelbed gedeel word. Daar is 2 gedeelde badkamers. Die eerste badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet en die tweede badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis, eetarea en leefarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eetarea het 'n groot etenstafel en die sitarea het gemaklike rusbanke en het 'n TV met stroomdienste. Gratis WiFi is beskikbaar. 'n Omsetter hou die TV en die WiFi tydens kragonderbrekings aan. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met meubels.
Buite is daar trappe wat na 'n balkon met ongerepte uitsigte oor die see en omliggende natuur lei. Veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar. Hierdie kothuis is naby plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en aktiwiteite.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Hendrik Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 6 Lynx Road, Southern Cross, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Emma’s Beach Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Lynx Road, Southern Cross, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang