Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (14)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (13)

Resensies van Southern Cross

4.5 / 5  
volgens 11 resensies
Lees regte resensies van Southern Cross van 11 geverifieerde gaste.
Indien jy Southern Cross besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Southern Cross.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Southern Cross akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Southern Cross Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Southern Cross Akkommodasie

13 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Southern Cross

Oppi See is 'n lieflike tweeslaapkamer-eenheid in Groot-Brakrivier wat gerieflik gemeubileer is vir 'n gesin van 4. Hier word jy saans aan die slaap gesus deur die see, en vroegoggend baljaar die dolfyne tussen die ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Southern Cross

At 29 Columba is 'n gastehuis in Suiderkruis, Groot-Brakrivier in die hartjie van die skouspelagtige Tuinroete geleë. Dit is ideaal geleë tussen George en Mosselbaai en is ideaal vir privaat gaste of families vir ...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Southern Cross

Columbasingel 33 bied selfsorgverblyf in die skilderagtige en rustige kusdorpie Groot-Brakrivier op die Tuinroete. Die instansie beskik oor 'n ten volle toegeruste tweeslaapkamer-eenheid, asook 'n aparte eenslaapka...

10% af Aanbod!
VanafR2 200
R1 980
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Southern Cross

Beach House with a Million Dollar View is 'n selfsorg-vakansiewoonstel op die eienaar se perseel in Groot-Brakrivier, 'n kusdorpie naby Hartenbos, Mosselbaai en George. Die huis is stap afstand van die strand en het...

45% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR950
R523
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Southern Cross

Awave Away is ’n lieflike houtkothuis vir 4 gaste in Southern Cross, Groot-Brakrivier. Hiérdie oopplan-kothuis het ’n privaat ingang en beskik oor ’n dubbelbed en ’n stapelbed. Die eenheid het ’n en suit...

Vanaf
R620
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Southern Cross

Knus-Seewoonstel bied selfsorgverblyf in die bekoorlike dorpie Groot-Brakrivier. Dit is naby die Botlierskop Wildreservaat, Tuinroete Nasionale Park, Suiderkruisstrand en Groot-Brakrivier se strandmeer. Boonop is di...

60% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR4 497
R1 799
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Southern Cross

Southern Cross Beach House is die ideale plek om jou siel in die natuur se skoonheid te rus. Die strandhuis is ideaal geleë in Southern Cross, die bekende strand en strandmeer is 'n hanetreetjie van die huis af wat...

15% af Winteraanbod!
VanafR4 200
R3 570
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Southern Cross

7 on Lynx Southern Cross is 'n selfsorghuis in Groot-Brakrivier net 300 m vanaf die strand. Dit is die ideale basis vir gaste wat die Tuinroete wil verken. Hierdie vakansiehuis het slaapplek vir 10 gaste en beskik...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Southern Cross

Suiderkruisplekkie is in Groot-Brakrivier en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die woonstel is op 'n residen...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Southern Cross

Sound of Waves Holiday Home bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis in die Groot-Brakrivier. Dis oorkant die pad van die strand en bied 'n pragtige uitsig oor die see. Dié dubbelverdiepinghuis bied slaa...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Southern Cross

Gem of Southern Cross bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike vierslaapkamerhuis met 'n see-uitsig en ruim leefareas. Die huis is in Groot-Brakrivier, net 150 m van die strand af. Dit beskik oor 4 slaapkame...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 400
R2 160
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Southern Cross

Badenhaus Guest House is 500 m vanaf die strand en bied lieflike see-uitsigte. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf in Southern Cross, Groot-Brakrivier, wat ’n gewilde bestemming by die kus naby Mosselbaai is. Dit...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Southern Cross

Duineweg is 'n nuut-geboude dubbelverdiepinghuis in Duineweg in Groot Brakrivier wat uitkyk op die strandmeer. Dis net 500 m van die strand af by die monding van die Groot Brakrivier. Die huis bied al die nodige luu...


Ons het die plekke verwyder wat nie vir jou datums beskikbaar is nie

Sien Onbeskikbare Uitslae

Kliek op die knoppie om al die plekke in Southern Crosste sien.


Akkommodasie binne 10 km vanaf Southern Cross

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Groot-Brakrivier, Tuinroete

Great Brak River Flat 33580 is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, bokant die eienaar se huis. Dié woonstel is in Groot-Brakrivier met ongerepte strande en 'n strandmeer waar gaste veilig kan swem. Die woon...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Groot-Brakrivier, Tuinroete

Chastelle GB bied selfsorgverblyf met pragtige uitsigte oor die hele Groot-Brakrivier in Bergsig. Daar is 2 eenhede op die grondverdieping wat met 16 trappies bereik word en slaapplek vir 4 tot 6 gaste het. Die ska...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za