Emoya Estate Basotho Lodge
- Kapasiteit: 44 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Frans Kleynhansweg 7, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Emoya Estate Basotho Lodge is in die rustige Groenvlei-area van Bloemfontein geleë. Dit is 'n lieflike lodge wat luukse, ruim en gerieflike oornagverblyf in die natuur bied. Hierdie verblyf is perfek vir paartjies of gesinne wat op soek is na 'n ontsnapping uit die stad se gejaag.
Gaste kan tussen 16 eenhede met slaapplek vir 2 tot 4 gaste elk kies. Die eenhede is uniek en het houtplafonne en tradisionele sementvloere. Die kamers het óf 'n koninggrootte-bed óf 2 enkelbeddens. Elke eenheid het 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Elke eenheid sluit gemaklike sitplek, 'n TV, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe in. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
1.9/5
Coenraad Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Frans Kleynhansweg 7, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien meer verblyf in Bloemfontein Vrystaat
- Kapasiteit: 44 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Frans Kleynhansweg 7, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat