Emthanjeni Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Emthanjeni Lodge is op ’n perseel van 1,7 ha geleë en bied ’n keuse van verskeie kamers in De Aar. Dit is die ideale oornagverblyf vir gaste en sakereisigers.

Die kamers beskik oor enkel- en dubbelbeddens en het en suite-badkamers. Linne word voorsien. Die kamers het elk ’n TV met DStv (Hotelpakket), yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en haardroërs is beskikbaar op versoek by ontvangs. Elke eenheid het ’n privaat braai-area. WiFi en parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Die Selfsorg-gesinseenhede het elk ’n tweeplaatstofie, oond, mikrogolfoond, elektriese pan en potte en panne. Die Wittebrood Suite is naby die swembad en het ’n volledige en suite-badkamer met ’n bad en stort.

Gaste kan ontbyt by die swembad geniet of in die tuin met ’n ryk voëllewe ontspan. Daar is ’n konferensiesentrum en ontvangsarea wat gaste kan gebruik.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Emthanjeni Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]