Trompsburg Akkommodasie by En Route Guest House | LekkeSlaap
+94
+94

En Route Guest House

73 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R450 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vlakfontein Plaas, Trompsburg, 9913, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

En Route Guest House is op 'n plaas net 6 km vanaf die N1, buite Trompsburg, geleë. Dit is die ideale halfpad-stopplek tussen Kaapstad en Johannesburg.

Verblyf by die gastehuis is beskikbaar in verskeie opsies. Sommige kamers deel 'n gemeenskaplike kombuis terwyl twee kamers hul eie kombuis het. Daar is ook `n gemeenskaplike TV, met al die DSTV kanale. Sommige kamers het ook hul eie televisie, met al die DSTV kanale beskikbaar. Elke kamer beskik oor 'n elektriese kombers, verwarmer en waaier. Linne en handdoeke word voorsien, asook koffie en tee.

Indien gaste 'n selfhelp-ontbyt wil hê, kan dit vooraf bespreek word, teen `n ekstra tarrief. Vir aandete kan gaste heerlike lasagna of `n braaipak bestel. Die gemeenskaplike kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffiedompelpot, tweeplaatstoof, eetgerei en breekware. `n Vierkant met braaigeriewe is ook beskikbaar.

Kom geniet die stille atmosfeer van die plaas, met `n tuin waar gaste heerlik kan ontspan. Die plaas het 'n elektriese heining en voorsien dus veilige oornagverblyf.

Die pad vanaf Trompsburg tot by En Route Guest House is 'n primêre grondpad.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Skootrekenaar-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 73 resensies vir En Route Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Vlakfontein Plaas, Trompsburg, 9913, Vrystaat
  • Gaste dink En Route Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vlakfontein Plaas, Trompsburg, 9913, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASZ3uMxCCHCOOjx2n6h2MGBjhjTykpUBnzUdn8MQi0NYSQONuPw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (vir 2 persone) 73 5 1 5 Vlakfontein Farm Trompsburg 9913 Vrystaat 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -30.090833333333 25.814166666667
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za