Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

En Route Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vlakfontein Plaas, Trompsburg, 9913, Vrystaat
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

En Route Guest House is op 'n plaas 6 km vanaf die N1 buite Trompsburg. Dit is 'n ideale halfpadstop tussen Kaapstad en Johannesburg.

Ons het verskeie verblyfopsies. Al die kamers deel 'n gemeenskaplike kombuis en twee van die kamers het hul eie kombuis. Daar is ook 'n gemeenskaplike TV met volledige DStv. Elke kamer is toegerus met 'n elektriese kombers, 'n verwarmer en 'n waaier. Alle linne en handdoeke word voorsien. asook koffie en tee.

Die gemeenskaplike kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffiesuier, tweeplaatstoof, breekware en eetgerei. 'n Quad met braaigeriewe is ook beskikbaar.

Geniet die rus en vrede van die plaas en die tuin waar jy kan ontspan. Die elektriese heining bied sekuriteit. Neem asseblief kennis dat die gastehuis nie 'n kragopwekker het nie en dat slegs basiese kragbronne voorsien kan en sal word wanneer daar beurtkrag is.

Die pad vanaf Trompsburg na En Route Gastehuis is 'n primêre grondpad en glad wanneer dit nat is.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Skootrekenaar-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 149 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Fabian T
Saam met vriende
5.0
Great place! We very much enjoyed our stay! We stayed at En Route on our way from Jo'burg to and from Addo/Port Elizabeth. A great half...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Axel J
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het heerlik gekuier. Wat verlang 'n reisiger van 'n gastehuis? Veilig, stil en skoon. En Route Gastehuis bied al drie. Boonop is 'n vriendelike ga...
Sien meer
Jan 2024
Gustav C
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi verblyf. Baie lekker gebly, dankie. Ons sal vir seker weer besoek.
Jan 2024
Llewellyn D
Gesin met klein kinders
5.0
Absolutely wonderful. Our stay was absolutely perfect. It ticked all the right boxes from fast and friendly reception and check-in to c...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Cameron T
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastic overnight spot. Had a wonderful stay with our 2 little children. So much for them to do and to explore. The pool was such a w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 149

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Vlakfontein Plaas, Trompsburg, 9913, Vrystaat
  • Gaste dink En Route Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vlakfontein Plaas, Trompsburg, 9913, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtVNG3c29wRlGDNSk5YwLo8bYzX0waBGw4c973TFOWJyaEXT6FA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 149 5 1 5 Vlakfontein Farm Trompsburg 9913 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.090833333333 25.814166666667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang