Enchanted View from Above
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - C116, Bosman's Crossing, Distillery Road, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Enchanted View from Above bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Stellenbosch – ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir vier gaste en bestaan uit een slaapkamer en twee badkamers. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daarbenewens is 'n dubbelslaapbank beskikbaar vir ekstra gaste. Die gastebadkamer is toegerus met 'n wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser ook beskikbaar. Die sitkamer is gemeubileer met gemaklike sitplek, 'n slim-TV met YouTube en Netflix, gratis WiFi en 'n eetkamertafel met ses sitplekke – perfek vir etes.
Buite kan gaste pragtige berguitsigte geniet, ideaal vir oggendkoffie.
Veilige parkering en 24/7 sekuriteitswagdiens bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ann Geverifieer
Eiendomme 29
Resensies 13
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- C116, Bosman's Crossing, Distillery Road, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
C116, Bosman's Crossing, Distillery Road, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang