Bloemfontein Akkommodasie by Endeavour Cottage | LekkeSlaap
+5
+5

Endeavour Cottage

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R650 per nag (vir 4 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lebomboberg-laan 94, Spitskop, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Endeavour Cottage is in Spitskop, Bloemfontein en bied gehalteverblyf aan sakereisigers en oornaggaste. Dis 1 km vanaf die N1, minder as 14 km vanaf Northridge Mall en 8,7 km vanaf Mimosa Mall.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Gratis WiFi word voorsien. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en die badkamer het 'n stort en 'n bad. Daar is 'n slaapbank in die leefarea.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die sitkamer het 'n slaapbank en 'n platskerm-TV teen die muur met DStv-Premium Catch Up.

Die kothuis het sy eie privaat braai-area en 'n tuin. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Endeavour Cottage sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Endeavour Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Lebomboberg-laan 94, Spitskop, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Gaste dink Endeavour Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (vir 4 persone)

Sien meer verblyf in

Bloemfontein Vrystaat
Vanaf R650
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lebomboberg-laan 94, Spitskop, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c34ccb3140ceb99be2ae9c4b23e652efed94817d78a3801a0903c0c3ef6fb3677bd63cc45a6ed7840bddafef24e0c90fe42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 4 persone) 2 5 1 5 94 Lebomboberg Avenue Spitskop 9300 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -29.073841694382 26.136630262964
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za