Endless Summer Empire Apartment
Kry 20% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg, Empire-gebou G207 Amistad, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 430R1 944 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Endless Summer Empire Apartment is 'n selfsorgwoonstel met slaapplek vir 2 gaste op die strandfront in Muizenberg en het 'n see-uitsig oor die strand en branders.
Die woonstel is op die tweede verdieping van die Empire-gebou en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n instapstort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n tuimeldroër en gaste kan hulle maaltye by die toonbank of etenstafel geniet.
Die sitarea het 'n TV met DStv en Netflix. Gaste kan hulle eie intekenbesonderhede gebruik. Die leefarea lei na 'n Julienne-balkon met 'n see-uitsig van die deur af. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Endless Summer is net 100 m vanaf die strand en 300 m vanaf verskeie winkels en restaurante.
Slaapplek
’n Bespreking by Endless Summer Empire Apartment sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Daniel Geverifieer
Eiendomme 29
Resensies 32
Jaar gelys 15
Ligging
- Kusweg, Empire-gebou G207 Amistad, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Muizenberg Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg, Empire-gebou G207 Amistad, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom