LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Enniskerry Self-catering Apartments | LekkeSlaap
+35

Enniskerry Self-catering Apartments

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Enniskerry Self-catering Apartments
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Alison G - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spectacular stay, comfortable, well equipped, Rosemary was an attentive host.

Comfortable, centrally located for access to many activities, eateries and drinking spots. Close to Spar so no problem stocking up on treats.

Enniskerry Self-catering Apartments's terugvoer

Thank you so much Alison. You were such super guests and we would love to host you again in the future.
Stay safe!
Rosemarie

Enniskerry Self-catering Apartments
Bianca T - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Serene, beautiful and tranquil.

Absolutely beautiful, serene, tranquil setting. Perfect way to get in touch with nature and recharge yourself. Rosemarie is a great hostess.

Enniskerry Self-catering Apartments's terugvoer

Thank you so much for your kind words, Bianca. You were great guests and we certainly hope you'll visit us again in the not too far distant future.

All the best for 2020.

Rosemarie

Enniskerry Self-catering Apartments
Herman W - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Midlands naweek

Die verblyf is presies soos wat dit geadverteer word en wat ons nodig gehad het. Die eienaar is baie vriendelik en het ons gou laat welkom voel. Die verblyf is perfek as jy nie baie tyd by die eenheid gaan spandeer nie. Al negatiewe kommentaar wat ek wel het is dat die eetgerei vreeslik vuil was. Als wat ons gebruik het moes ons eers gewas het.

Enniskerry Self-catering Apartments's terugvoer

Hello Herman,
Thank you for your kind words. I am mortified about the cutlery and please accept my sincerest apologies. Had you mentioned it at the time, I could have rectified the matter immediately as this is not our standard. Should you be coming down to the Midlands again for a function, we would like to offer you a free night in order to make up for this unacceptable situation.
Kind regards,
Rosemarie

Enniskerry Self-catering Apartments
Marinus V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marinus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie gasvryheid.

'n Netjiese eenheid met alles wat nodig is. Die gasvryheid is uit die boonste rakke.

Enniskerry Self-catering Apartments's terugvoer

Baie dankie Marinus. Dit was lekker om julle te ontmoet en ons hoop julle kuier weer volgende jaar.

Enniskerry Self-catering Apartments
Reina R - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reina R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, baie skoon verblyf met uitstekende diens.

Was pragtig en heerlik rustig. Verblyf baie netjies en skoon! Presies wat ons wou gehad het.

Enniskerry Self-catering Apartments's terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde Reina. Julle was baie aangename gaste en ons hoop om julle weer binnekort te sien. Voorspoed vir 2018.

Enniskerry Self-catering Apartments
Maree W - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maree W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Die kamer was skoon en die ontvangs en diens uitstekend.

Enniskerry Self-catering Apartments's terugvoer

Thank you for your kind words. It was lovely meeting you both and we look forward to welcoming you back some time in the future.

Enniskerry Self-catering Apartments
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 98 Farm Boschfontein, , Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1NmVhNjg4LTNiZGQtNDc4NC04NjI4LWY3NjNkOGRmNGVhOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R790  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 Portion 98 Farm Boschfontein D2346 3275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.426373455971 30.088876934897
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!