Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Enniskerry Self-catering Apartments

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boschfontein Plaas Erfporsie 98, D2346, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Enniskerry is in 'n beeldskone lanbouvallei in die hartjie van KwaZulu-Natal se middellande, sowat 220m vanaf die R103 (die ou Durban-hoofweg) op die D2346, geleë.

Verblyf word in 4 ruim en gerieflike selfsorg-eenhede gebierd. Elke eenheid het 'n solder-slaapkamer. Twee van die eenhede het 2 enkelbeddens en 2 het koningingrootte-beddens met hangkaste.

Daar is ook 'n ekstra slaapbank onder in die leefarea in Eenheid 1, 2, en 3. Eenheid 4 het het 2 enkelbeddens op die boonste verdieping en 2 enkelbeddens op die onderste verdieping. Daar is waaiers, warmwaterbottels en elektriese komberse.

Elke kamer het 'n badkamer onder met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Elkeen het ook 'n volledig toegeruste kombuis. Daar is 'n bedekte veranda met 'n tafel en stoele met draagbare braaigeriewe buite elke eenheid. Dis die ideale plek om te sit en ontspan en die sonsondergang dop te hou.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Jane F
Saam met vriende
5.0
Friendly reception, convenient, clean, good value. Enjoyable visit to the area.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Niel J
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Alles wat ons nodig gehad het. Baie netjies en skoon. Sal weer daar gaan bly in die toekoms.
Mrt 2024
Lize B
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker! Skoon, netjies. Gasgeiser vir warm water tydens load shedding! Dankie vir die verwelkomingsboodskap en sherry, Rose!
Apr 2023
Gherda J
Saam met lewensmaat
5.0
The host was very friendly and hospitable. She even made a dinner booking for us at one of the local restaurants. We enjoyed our stay. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2023
Lottie D
Saam met lewensmaat
4.8
Slegs oornag alles netjies. Baie vriendelike diens ontvang. Stel egter voor dat daar TV aangebring word.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rosemarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Boschfontein Plaas Erfporsie 98, D2346, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Enniskerry Self-catering Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boschfontein Plaas Erfporsie 98, D2346, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMzYjA3MDUxLWI1MzctNDcxYy05ZjA2LTNkMTkzNGVmNzhmOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 Portion 98 Farm Boschfontein D2346 3275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.426373455971 30.088876934897

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang