Equinox Lifestyle Residence
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Seagull-pad 35, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R2 950 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Equinox Lifestyle Residence is 'n Balinese styl huis net 1 straat vanaf die see in Scarborough, Kaapstad. Dit het 'n aparte ingang op die eienaar se perseel.
Hierdie vakansiehuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Beide slaapkamers het 'n koningingrootte-bed, kasruimte, 'n lessenaar, en gaste deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die ruim oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele wat lei na die leefarea met rusbanke, sitplek, 'n losstaande kaggel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na die stoep met braaigeriewe. Daar is 'n swembad, hangmatte en pragtige uitsigte vanaf die dek op die dak.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Mark Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Seagull-pad 35, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink Equinox Lifestyle Residence het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Scarborough Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Seagull-pad 35, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap