Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Erdvark 3950

Wildsplaas

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Myrese Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 42

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 15 resensies vir Erdvark 3950
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Sheila Z - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheila Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

It's was a great experience.

Good, nice and peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neville J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neville J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Brilliant.

Lady that served us is amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ashleigh S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Ashleigh S
Gesin met klein kinders

Nice, but lacking basics.

Pool wasn't clean and there were no sugar or tomato sauce. These are basic things a B&B should have. Place is also much smaller than on the photos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wayde P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Wayde P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not interested.

Not entirely happy with how the property is managed, manager lay on the couch with her feet up. Breakfast was terrible. Facilities wasn't the cleanest. Not for me, won't be coming back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendriette L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hendriette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies met heerlike ontbyt.

Skoon en netjies. Die kamer is ietwat klein. Heerlike stort. Linne en handdoeke is van goeie gehalte. Ontbyt was heerlik. Hulle kan dalk net voorsiening maak vir batteryligte gedurende beurtkrag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liana L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liana L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good.

Lovely place. I recommend having a few battery-operated lights when load shedding happens. The geyser in the room we were staying in was not working, we had to go outside each time to get the flame to ignite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joanie L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die verblyf by Erdvark 3950 baie geniet. Professionele en vriendelike personeel. Die verblyf was netjies en baie gerieflik. Ons het lekker ontspan!

Ons het die verblyf by Erdvark 3950 baie geniet. Professionele en vriendelike personeel. Die verblyf was netjies en baie gerieflik. Ons het lekker ontspan! Kan die verblyf verseker aanbeveel. Die ontbyt was ook 'n wenner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en netjies.

Baie mooi plekkie, kamers is baie mooi en gemaklik. Ontbyt was heerlik! WiFi beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda A - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda A
Saam met vriende

Erdvark 3950 sal ons definitief weer sien.

Kamer was baie mooi, maar bietjie beknop. Pragtige groot badkamer. Ons ontbyt was heerlik. Die diens was baie goed en die plek Erdvark 3950 perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcelle V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marcelle V
Gesin met klein kinders

Worth the discounted price.

I would pay R900 for the room but not R3000. I would pay R3000 for the entire house. The hostess was very welcoming and the breakfast was good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Erdvark 3950 se terugvoer

Thank you for your review, Marcel. It’s a good thing you only paid R900 and not R3000. Please don’t forget to mention that this R900 included breakfast for two, unlimited wifi and complimentary and Nespresso machine in your room.

Erdvark 3950
Liana V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana V
Gesin met tieners

Sien onder.

Ons het lekker gebly. Bietjie ongemaklik om die lodge/huisie met ander mense te deel. Sou graag wou weet dat al die kamers so bymekaar is. Van die gaste het harde musiek gespeel (met eie luidspreker),s teurend en onvanpas in die bosatmosfeer. Die dame wat ons verwelkom het, sit heeltyd onder in die kuierarea - ons kon nooit daar sit en kuier/ontspan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Almarie S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almarie S

Heerlike bederf

Ons was heerlik verras met al die bederfies en pragtige dekor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henrique M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henrique M

Diens was uitstekend gewees, die personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

Mooi plek, diens uitstekend, die personeel gaan uit hul pad om alles perfek te maak en te help waar hulle kan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Talieta V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talieta V
Gesin met klein kinders

Wow wow wow....so lekker gebly!

Die plek is asemrowend, baie lekker daar gebly en die bestuurder is baie behulpsaam. Sal enige tyd weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Erdvark 3950 se terugvoer

Dear Talieta,

Thank you very much for your review. We are very pleased that you enjoyed your stay at Imbube Safari Lodge. Sabelo and Precious said that you were wonderful guests and it was a pleasure serving you. We can not wait for your return.

Regards,
Myrese

Erdvark 3950
Vanaf R4 200
R4 200 R1 680
per nag (plek vir 2)
Vanaf R4 200
R4 200 R1 680
per nag (plek vir 2)
Vanaf R4 200
R4 200 R1 680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erdvarkstraat 3950, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff8d27d170b4caf294500d6b31298a9104dbb787e43366d3f6bd6c5f868668496f980714228379915497f3c155eaf73442b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 200 nouVanaf R1 680 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 3950 Erdvark Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.354446040163 31.799662711639
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem