Erica Lodge
- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 22 Erica Street, Verwoerdpark, Alberton, 1449, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Erica Lodge bied gemaklike verblyf in die eienaar se gastehuis in Verwoerdpark, Alberton. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie voorstad.
Gaste het 'n keuse tussen 1 enkelkamer en 5 dubbelkamers, elk met hul eie privaat ingang en en suite-badkamer. Daarbenewens beskik die eenhede oor gemaklike beddens, linne en badhanddoeke, 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n gedeelde eetarea. Vir die gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Die gastehuis bied gaste toegang tot 'n gedeelde swembad en braaigeriewe. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. O. R. Tambo Internasionale Lughawe is ongeveer 25 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Elke kamer het 'n privaat badkamer en ingang. Die kamer het lugversorging, internettoegang en TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Maaltye
Huisreëls
Lughawe-vervoerdienste is op aanvraag beskikbaar. Rook binnenshuis is nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke kamer het 'n badkamer en privaat ingang. Die kamer het internettoegang en 'n TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Maaltye
Huisreëls
Lughawe-vervoerdienste is op aanvraag beskikbaar. Rook binnenshuis is nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Rudolph Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet