6 gaste
3 slaapkamers
5 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Corner of Beach and Beacon Wharf Street, 5 Erin, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Erin 5 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou met ongelooflike see-uitsigte in Mosselbaai. Dit is ideaal vir gaste wat gemaklike akkommodasie naby 'n verskeidenheid aktiwiteite en besienswaardighede soek.
Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers, een met 'n bad en die ander met 'n stort. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die tweede en derde slaapkamers elk 2 enkelbeddens het.
Die kombuis en leefarea is oopplan en toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond en stoof, wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, en ruim ingeboude kaste vir die bêre van breekware, eetgerei en ander toestelle.
Die sitkamer bied gemaklike sitplek en sluit 'n TV met WiFi en DStv in. Skuifdeure vanaf die leefarea lei na die patio, wat ingeboude braaigeriewe en pragtige see-uitsigte het.
Veilige parkering is beskikbaar vir 1 voertuig, met bykomende oop parkering beskikbaar. Erin 5 is gerieflik geleë naby restaurante en winkels, sowel as talle ander besienswaardighede langs die Tuinroete.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Point Geverifieer
Eiendomme 52
Resensies 192
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Corner of Beach and Beacon Wharf Street, 5 Erin, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Erin 5 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Corner of Beach and Beacon Wharf Street, 5 Erin, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang