LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Erin Farmhouse | LekkeSlaap
+33

Erin Farmhouse

66 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N9, 10 km suid vanaf Middelburg, Middelburg, Oos-Kaap, 5900, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R740 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Erin Farmhouse is ideaal geleë 10 km suid vanaf Middelburg in die Oos-Kaap, halfpad tussen Johannesburg en die Tuinroete en Kaapse kus en vanaf die N9.

Erin Farmhouse bed gerieflike troeteldiervriendelike verblyf in 6 eenhede. Sommige eenhede het tussendeure wat ideaal is vir groepe vriende wat saam kuier. Elke eenheid het 'n waaier en verwarmer, maar geen lugversorging. 4 van die eenhede is toegerus vir selfsorg. Daar is geen TV's of radio's in die kamers nie.

Erin Farmhouse word deur die eienaars, Trevor en Kathy, bestuur en is ook kindervriendlik. Gaste kan 'n tradisionele Karoo-aandete of plaasontbyt in die Barnyard-eetarea geniet. Alle etes moet vooraf gereël word en ontbyt word 07:00 bedien. Erin Farmhouse is nie gelisensieerd nie en gaste moet dus hul eie drankies saambring.

Gaste kan die pragtige uitsig op die Renosterberge aanskou. Nabygeleë doendinge sluit bergfietsry, voetslaan en sterrekyk in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 66 resensies vir Erin Farmhouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Langs die N9, 10 km suid vanaf Middelburg, Middelburg, Oos-Kaap, 5900, Oos-Kaap
  • Gaste dink Erin Farmhouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R740
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R740
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N9, 10 km suid vanaf Middelburg, Middelburg, Oos-Kaap, 5900, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHqHo90PoI6rjoetObGM91dq6tqYlb3IelqF5pZBCIsbPvAgIlP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R740  per nag (vir 2 persone) 66 5 1 5 off the N9, 10 km south of middelburg cape Middelburg Cape 5900 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.60116 24.991659
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!