Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Rosemary Lodge
- Selfsorg
- The Barnyard
- Selfsorg
- Mongoose Kothuis
- Selfsorg
- Meerkat Kothuis
- Selfsorg
Huisreëls
- Kredietkaartgeriewe is nie beskikbaar nie. Die balans moet in kontant of via 'n bankoordrag betaal word.
- Alle eenhede is toegerus vir selfsorg.
Tee, koffie, suiker, melk, 'n sak hout, vuuraanstekers en vuurhoutjies word voorsien.
- Vars plaaseiers, ekstra sakkies hout, braaipakkies (bevrore of vars as jy minstens 2 dae voor aankoms bestel het), tuisgemaakte bevrore maaltye, afhangend van beskikbaarheid, tuisgemaakte slaai en roosterkoek of aartappels is op aanvraag beskikbaar.
- Die perseel is omhein en veilige vir troeteldiere. Hulle kan op stappies gaan, maar moet ten alle tye aan 'n leiband wees.
- Troeteldiere mag nie op die beddens en meubels wees nie, bring asb. hul eie beddegoed saam.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10km south from Middelburg Cape on N9 to Graaff-Reinet, Middelburg Cape, 5900, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 17 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang