Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Erin Guest House and B&B

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R74, Erin-rylaan, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Erin Guest House and B&B is 'n bekoorlike huis op 'n kleinhoewe in Bergville, 'n prentjiemooi dorp in die noorde van die Drakensberg. Verblyf word in 'n losstaande kothuis en in 'n gastekamer in die hoofhuis gebied.

Die kothuis is in die tuin en bied privaatheid. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n bad, 'n stort en ondervloerse verhitting. Die kombuisie is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf en 'n wasmasjien toegerus. Die sitarea het 'n slaapbank en 'n TV en lei na 'n stoep.

Die slaapkamer in die hoofhuis het 'n koningingrootte-bed en 'n instapkas en die en suite-badkamer het 'n spa-bad, 'n stort en ondervloerse verhitting. Die kamer in het ook gratis WiFi, 'n yskassie en 'n mikrogolf en lei na 'n privaat balkon.

Die Protea-kamer is ruim en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die kamer het ook 'n slaapbank vir 'n ekstra gas en 'n sitarea en kombuisie met 'n yskas en mikrogolf.

Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad, braai-area, tuin, en 'n sitarea in die hoofhuis.

Bergville is die ideale basis vanwaar gaste die Drakensberg kan verken. Daar is ook verskeie besienswaardighede, soos die Spionkopdam en -natuurreservaat, die Tugelawaterval, geskiedkundige besienswaardighede en 'n verskeidenheid natuurlike besienswaardighede.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 13 resensies vir Erin Guest House and B&B
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • R74, Erin-rylaan, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Erin Guest House and B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R74, Erin-rylaan, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApbqRD8RVcu5GvPsQ19TzICSfdMVRCeIKp3MQBLepGpHHGGUWh8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 R74 Erin Drive 3350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -28.732850996984 29.348108992729