Erinvale Garden Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Guardian-singel 57, Erinvale Gholflandgoed, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Erinvale Garden Cottage is op die veilige, omheinde Erinvale Gholflandgoed in Somerset-Wes. Dié kothuis front noord, bied 'n uitsig op die Hottentots-Hollandberge en is langs die gholfbaan se derde putjie. Die gholflandgoed is naby die Wynlande en word deur die Vergelegen Wynlandgoed, Helderberg Natuurreservaat en Lourensford Wynlandgoed omring. Hierdie verblyf het 'n omsetter wat vir 6 ure krag aan noodsaaklike toestelle kan voorsien.
Die kothuis is smaakvol versier met oorspronklike kunswerke van kunstenaars soos Itai Vangani en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n aparte badkamer met 'n stort, 'n kombuis wat ten volle toegerus is en 'n leefarea. Die kothuis het 'n buitestoep en 'n privaat area met 'n stort en 'n ruimte waar gaste kan sonbaai, en 'n aangewese braai-area. Veilige parkeerplek word ook voorsien. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus en daar is gratis WiFi en 'n slim-TV met DStv.
Die kothuis is ideaal vir 'n paartjie wat van die buitelewe, wynplase en uiteet hou. Die area bied verskeie restaurante vir gaste om van te kies. Maaltye kan bestel en afgelewer word of gaste kan by die Erinvale Hotel of gholfklub met 'n vol à la carte menu-spyskaart en kroeg eet. Die kothuis word 2 maal per week skoongemaak indien gaste langer bly. Daar is ook ekstra dienste soos was- en strykdienste op versoek.
Die landgoed het ander geriewe soos staproetes, tennisbane en 'n gholfbaan wat gaste teen afslag kan gebruik as hulle by die kothuis bly.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- 24-uur Kamerbediening
- Kamerbediening
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Diens op aanvraag
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Mandjie met peuselhappies
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Paul Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Guardian-singel 57, Erinvale Gholflandgoed, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Erinvale Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Somerset-Wes Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Guardian-singel 57, Erinvale Gholflandgoed, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang