20% af Kry 20% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Hermanus Akkommodasie by Ernies Self-catering Holiday Cottage | LekkeSlaap
+20
+20

Ernies Self-catering Holiday Cottage

2 resensies
Selfsorg
  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 20% af
  • Vanaf R2 150 R1 720 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 283, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Ernies Self-catering Holiday Cottage is in die gewilde vakansiedorp Hermanus aan die Wes-Kaap se Suidkus geleë. Dit is baie bekend vir die fantastiese walviskykgeleenthede van die land af en per boot. Die skilderagtige natuurskoon, matige klimaat, buitelug-doendinge, blommeryk en ligging naby Kaapstad maak dit die ideale bestemming vir gaste wat die Kaapse Overberg wil verken.

Die kothuis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die hoofslaapkamer in die solder het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n volledige badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met net 'n stort. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, breekware en eetgerei in. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele.

Die oopplan-sitarea en eetarea het 'n TV met volledige DStv. Daar is ook 'n braai-area met 'n tafel en stoele. Die eenheid bied direkte toegang tot Hermanus se gholfklub. Die kranspaadjies is reg oorkant, en ons is heerlik sentraal naby die strande, restaurante en winkels. Veilige parkeerplek met afstandbeheerde toegang word voorsien. Kom ontspan net lekker!

Slaapplek

’n Bespreking by Ernies Self-catering Holiday Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

3.3 uit 5van 2 resensies vir Ernies Self-catering Holiday Cottage
Netheid
3.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Hoofweg 283, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ernies Self-catering Holiday Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 150
Vanaf R1 720
per nag (plek vir 6)
was R2 150
Vanaf R1 720
per nag (plek vir 6)
was R2 150
Vanaf R1 720
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 283, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVjQzVmb4CNGKWtTjV4YaxKhL7D1aV2aN17ROIkOU4HcaiKO5sd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 150, nou Vanaf R1 720  per nag (plek vir 6) 2 5 1 4 283 Main Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.411163 19.254799
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za